Skool
Nuus

Slaan wanneer dit die seerste maak

Slaan wanneer en waar dit die seerste maak. Dit was die kruks van ’n brief van die Namibiese Nasionale Onderwysersunie (Nantu) aan hul lede wat beklemtoon “geen vrees, geen oorgawe, […]

Lees Meer
Landbou Wenke
Nuus

Beesvleisuitvoere neem skerp toe

Namibië se uitvoere van beesvleis het tydens die eerste ses maande van die jaar met ʼn reuse 98% gegroei, met altesaam 5 100 ton vleis wat uitgevoer is. Altesaam 45% […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

Regering, buurland sien waarde van BVCF-model in

Afgesien daarvan dat die produsent-gedrewe BVCF-inisiatief onmiddellik veld begin wen het in produsentekringe en veel wyer belangstelling lok, ook in buurlande, beskou top-regeringslui die nuwe uitvoer-abattoir as ‘n werkbare, volhoubare […]

Lees Meer
Skool
Nuus

42 216 in staat wil staak

Altesaam 42 216 mense in die staatsdiens het ten gunste van ‘n staking gestem in ’n poging om druk op die regering uit te oefen nadat staatsamptenare meer as 7 […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

Groep boere span saam teen Meatco

Ondeursigtigheid, selfoonoproepe na top-bestuurslede van Meatco wat onbeantwoord bly wanneer produsente navrae oor laat betalings doen en allerhande logistieke verskonings wat as redes daarvoor opgedis word en nie gemoedsrus bring […]

Lees Meer
sunflowers
Nuus

Kompetisie vir vroue wat organies boer

Die Namibiese Organiese-vereniging (Noa) sal in Augustus ʼn kompetisie vir vroueboere wat organies boer in die sosiale media aanbied. Die kompetisie vorm deel van die Female Food Heroes-veldtog wat deur […]

Lees Meer
petrolstation
Nuus

50 c per liter méér vir brandstofhandelaars

Ondanks die laer internasionale olieprys en ‘n oorverhaling in die pryse van petrol en diesel van onderskeidelik N$1,74 en N$1,17 per liter in Julie, sal brandstofpryse in Augustus die pas […]

Lees Meer
ballot-box
Nuus

Staatsamptenare begin vandag stem

Die staatsdiens stem vandag en môre of hulle tot ’n staking wil oorgaan. Skole is vir dié twee dae gesluit. Meer as honderdduisend staatsamptenare kan vanaf agtuur vanoggend tot 17:00 […]

Lees Meer
growth-rate
Nuus

Namibië se selfmoordsyfer skiet die hoogte in

Altesame 679 Namibiërs het tussen Januarie 2021 en Mei 2022 hul eie lewens geneem, waarvan die meerderheid (559) manlike volwassenes was. Hiervan was 91 vroulike volwassenes terwyl 29 kinders was […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.