weer
Nuus

Goeie, maar láát reën verwag

Terwyl daar min, indien enige reën vir Namibië tot minstens in Oktober verwag word, meen weerkenners die land kan vanaf die laaste deel van November tot in Februarie weer gemiddelde […]

Lees Meer
GBS-Skou-2022
Nuus

Oplewing in Gobabis se beesskou

By die Gobabis Skou wat Saterdag klaargemaak het, was daar vanjaar 22 uitstallers met 112 diere van ses rasse. Me. Corrie Britz, sameroeper van die beesafdeling by die Gobabis Skou, […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

Savanna: Institusionele beleggers is volgende

Noudat beesprodusente in totaal N$173,568 miljoen in Savanna Beef Processors (SBP) belê het, sal die volgende stap wees om die res van die N$200 miljoen aandele – presies N$ 26,432 […]

Lees Meer
alcohol
Nuus

Drank: Duiwel of vriend?

“In Namibië sê ons maklik bier vloei deur ons are. Bier is grootliks deel van wie ons is, maar ek dink ons moet realisties wees. “Ons het ’n onverantwoordelike en […]

Lees Meer
farmland
Nuus

Schlettwein oor Rooilyn-stryd

Die minister van landbou, water en grondhervorming, mnr. Calle Schlettwein, het gesê die Affirmative Repositioning (AR)-aktivis, dr. Job Amupanda, het die omstandighede vir sy regsaksie waarin hy ’n hofbevel aanvra […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

Land gerat teen bek-en-klouseer

Die direktoraat veeartsenydienste (DVS) en die Vleisraad van Namibië, is in samewerking met die res van die rooivleisbedryf op ’n hoë gereedheidsgrondslag en doen alle moontlike stappe om te voorkom […]

Lees Meer
farmland
Nuus

‘Plaasfonds’ se boeke klop nie

Die Grondverkryging- en Ontwikkelingsfonds het nie ’n aanvaarbare finansiële verslaggewingsraamwerk in plek om sy finansiële state voor te berei nie. Die fonds wat in 2019 uitgesonder is vir swak rekordhouding […]

Lees Meer

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.