Hoe om jou besigheid te lys in die Besigheidsgids

Wat het jy nodig om jou besigheid te lys?
– ‘n Besigheid in die Omaheke streek.
– ‘n Logo of mooi foto van die besigheid (Opsioneel)

1) Gaan na die Besigheidsgids Aansoekvorm.

2) Voltooi al die inligting soos op die vorm gevra.

3) Maak seker jy voltooi die vorm so deeglik as moontlik. Die inligting word gebruik deur sie Soek funksie so dit is belangrik of alles volledig te voltooi.

4) Sodra die vorm voltooi is en in gestuur is sal ons dit verwerk en u sal dan ook al die nodige webwerf besonderhede ontvang.

Kontak ons gerus sou jy enige probleme ondervind.

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.