Onafhanklikheidsdag Aanbod
SPAAR N$400 – Betaal Nou Net N$350 Eenmalig Om Jou Besigheid Te Laat Lys Aanbod 14 April 2023 geldig tot Afslag Kode: 21MAR2023
SPAAR N$400 – Betaal Nou Net N$350 Eenmalig Om Jou Besigheid Te Laat Lys Aanbod 14 April 2023 geldig tot Afslag Kode: 21MAR2023
Ons wil net vir jou en jou geliefdes ‘n baie voorspoedige en ‘n geseënde nuwe jaar toewens! Almal is stadig maar seker besig om terug te keer na die normale […]
Ons deel graag so bietjie van die statistieke van Oktober 2022 sodat jy ook kan deel in die sukses van Gobabis.com.na en hoekom besighede moet seker maak dat hulle gelys […]
Baie dankie aan almal wat deel geneem het en ook aan al die vennote wat dit moontlik gemaak het. Hiermee die wenners: Eerste Plek – Johan Strydom Prys: N$1000 Koopbewys […]
Die Foto Kompetisie het ook nou amptelik tot ‘n end gekom, baie dankie vir almal wat die moeite gedoen het om in te skryf. Ook ‘n baie groot dankie aan […]
Omaheke is gevul met wonderlike natuurskoon en ryk geskiedenis, dit is hoekom ons besluit het om ‘n foto kompetisie te doen om te kyk hoeveel van dit mooi vas gelê […]
Ons is opgewonde om die nuus te deel dat die Gobabis.com.na Toep ook nou op die Huawei AppGallery beskikbaar is vir Huawei toestel gebruikers.
Dit is tyd vir ‘n lekker kompetisie, op 1 Augustus 2022 skop ons eerste kompetisie af. Dit gaan beteken jy sal jou kamera lens moet skoon kry en die Gobabis.com.na […]
Binne 14 dae was die Gobabis.com.na Toep al meer as ‘n honderd keer af gelaai, dit is fantasties om die ondersteuning te sien. Dit is ook vir ons belangrik om […]
Dit is met groot opgewondenheid dat ons kan aankondig dat die Gobabis.com.na Toep vir Android toestelle nou amptelik beskikbaar is. Dit gee jou nou toegang na al die inligting reg […]