lion
Nuus

Meer besoekers bring hoop vir toerisme

Ná ‘n drastiese afname in toerismesyfers ná die uitbreking van die Covid-19-pandemie, het Namibië 270 644 besoekers uit die buiteland in 2021 aangeteken – ‘n aansienlike toename van 40% vergeleke […]

Lees Meer
charcoal
Nuus

Verskeie opleidingsessies vir houtskool

Terwyl die Namibië Houtskoolvereniging (NCA) onlangs sy naam amptelik na die Charcoal Association of Namibia (Caon) verander het, bied die vereniging ook verskeie opleidingsgeleenthede oor die volgende maande vir produsente. […]

Lees Meer
66859
Nuus

Ministers spreek kommer uit oor voorgenome staking

Die minister van arbeid, Utoni Nujoma, en sy onderwys-eweknie Anna Nghipondoka het kommer uitgespreek oor ’n nasionale stilstand wat voortspruit uit ’n voorgenome staking deur staatsamptenare, met laasgenoemde wat onderwysers […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

LPO bly beding vir beesprodusente

Teen die agtergrond van Meatco se kontantvloeiprobleem en die belangrikheid van marksekerheid vir Namibiese slagdiere het die Lewendehawe Produsente Organisasie (LPO) die Vleisraad versoek om die uitvoerheffing van 30% op […]

Lees Meer
ballot-box
Nuus

Staatsamptenare stem die week

Meer as 100 000 staatsamptenare, insluitend onderwysers van staatskole oraloor die land, sal die week moet stem of hulle tot ’n staking sal oorgaan. Die Namibiese Nasionale Onderwysersunie (Nantu), die […]

Lees Meer
Eastern_Bulls
Nuus

Eastern Bulls seëvier weer

Volgens spanbestuurder Marco Eastwon het die Eastern Bulls Rugby span weer ‘n goeie wedstryd gehad en NUST in Windhoek geklop met ‘n telling van 58 – 5.

Lees Meer
savings
Nuus

Namibiërs al hoe armer

Meer as die helfte van Namibiërs moes die afgelope jaar herhaaldelik sonder basiese lewensnoodsaaklikhede klaarkom. Die land ervaar tans die hoogste vlak en persentasie van inwoners sedert 2006 wat onderskeidelik […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.