Onafhanklikheidsdag Aanbod - Betaal Nou Net N$350 Eenmalig Om Jou Besigheid Te Laat Lys - Afslag Kode: 21MAR2023

Omaheke is gevul met wonderlike natuurskoon en ryk geskiedenis, dit is hoekom ons besluit het om ‘n foto kompetisie te doen om te kyk hoeveel van dit mooi vas gelê kan word. Ons nooi almal uit om deel te neem aan hierdie wonderlike kompetisie!

Jy benodig die volgende om deel te neem:

  • ‘n Goeie digitale kamera, selfs ‘n slimfoon wat goeie fotos kan neem sal werk.
  • Die Gobabis.com.na Toep (mobile app) wat beskikbaar is op Google Play en Huawei AppGallery.

Die kompetisie reëls sowel as die digitale inskrywingsvorm is alleenlik op die toep (app) beskikbaar.

Baie dankie aan die volgende besighede wat hierdie kompetisie moontlik gemaak het:

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.