Onafhanklikheidsdag Aanbod - Betaal Nou Net N$350 Eenmalig Om Jou Besigheid Te Laat Lys - Afslag Kode: 21MAR2023
  • ’n Kuddebestuursprogram vir beesboere
    Dit is nou tyd, voor die einde van November, om jou beeste teen knopvelsiekte in te ent. Daarna kan inentings teen die siekte jaarliks of driejaarliks opgevolg word. Tussen Maart en Junie kan beeste ook dosisse vitamiene A, D en E toegedien word, asook teen brandsiekte, spons- en lamsiekte ingeënt word. Maart tot Mei is […]
  • Eet jou vleis: Nuwe studie wys rooivleis is toe nie so ongesond nie
    Kan daar iets lekkerder wees as ’n sappige skaaptjoppie wat op ’n Sondag oor die kole sing? Of beesstert wat op ’n koue wintersdag vir ure in rooiwyn gekook het? Een ding is vir seker, ons Suid-Afrikaners hou van ons vleis. Biltong, kruisskuif, ribbetjies of ’n hamburgerpattie en met feestyd om die draai gaan baie […]
  • Voorbereiding van bulle voor die paarseisoen
    Daar moet onthou word dat die bul die belangrikste skakel in die ketting is vir die verkryging van die maksimum aantal kalwers in ‘n gegewe dekseisoen. Dit is dus logies om seker te maak dat bulle vrugbaar en dekbehendig is voor die dekseisoen, asook dat hulle aangepas is in hul omgewing. ‘n Paar wenke oor […]
  • Bek-en-klouseer: Simptome en hoe om dit aan te meld
    Bek-en-klouseer (BKS) is ‘n hoogs aansteeklike virussiekte wat onder vee met gesplete hoewe voorkom. Dit kan tussen beeste, bokke, skape en varke versprei. Die Landbouwerkgewersvereniging (LWV) van die Namibiese Landbou-unie (NLU) het in die lig van uitbrekings van die siekte in Suid-Afrika en Botswana, ’n beroep gedoen op alle produsente om sonder versuim die situasie […]
  • Kry só jou tuin reg in Augustus
    Die weer is nog onvoorspelbaar. Dit kan nog ryp, maar die dae word warmer en kan droog en winderig wees. Stut jong bome en rankers om skade te voorkom.Roei al wat ‘n bossie is uit en kry die beddings reg met ruim kompostoediening. Moet dit nie inspit nie, maar los dit bo-op die grond. Dit […]
  • Vervanging Opsies in die Kombuis
    Soms het ons nie wat ons benodig vir ‘n resep nie, hier is ‘n paar opsies om dit mee te vervang en soms selfs gesonder.
  • Boere-kraal met Charles Tjatindi – Enigiemand kan boer maar nie almal kan ‘n boer wees nie
    Dit is waar dat die boerebevolking regoor die wêreld verouder. Ek het onlangs gelees dat die gemiddelde ouderdom van ‘n boer in Afrika 62 jaar oud is. In ‘n wêreld waar voedselonsekerheidvlakke geleidelik toeneem, behoort hierdie statistiek ‘n rede tot kommer te wees. Ons moet vrae vra buite huidige debatte oor grondbesit of toegang tot […]
  • Winsgewende beesboerdery, uit die boer se bek!
    Maar jy sal moet moeite doen vir jou 10%. ’n Gemiddelde koei word so twaalf jaar oud, en sy kalf vir die eerste keer op drie jaar, so jou produksiepotensiaal is tien kalwers. As sy een keer oorslaan, en jy hou haar steeds aan, staan jy 10% van jou omset af van die koei se […]
  • Hoe rooibostee help met angs
    ’n Nuwe studie op sebravisse deur navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het bevestig dat die verbruik van rooibostee – en spesifiek ongefermenteerde groen rooibostee – moontlik kan help om angs te verlig. Die heilsame eienskappe van rooibostee (Aspalathus linearis), ’n produk wat uniek aan Suid-Afrika is en hoofsaaklik in die Cederberg-area van die Wes-Kaap […]
  • Somer grasperk sorg: hoe om u grasperk in elke klimaat te onderhou
    Om ‘n welige en gesonde tuin in somer te bewerkstellig is moontlik! Ons kyk na die stappe wat gevolg moet word om die beste, groenste erf te kry wat u nog ooit gehad het, met ons somer grasperk sorg gids. Turf truuks en somer grasperk sorg Om die grasperk van u drome te hê is […]

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.