Onafhanklikheidsdag Aanbod - Betaal Nou Net N$350 Eenmalig Om Jou Besigheid Te Laat Lys - Afslag Kode: 21MAR2023
young-farmer
Nuus

Donker tye vir landbou, verbruikers

Namibiërs behoort voor te berei op swaar tye indien die regering nie tussenbeide tree midde stygende voedselpryse en dalende voedselsekuriteit nie. Dit kom terwyl voedselpryse na verwagting vanjaar asook in […]

Lees Meer
Agribou
Nuus

Crisis an opportunity for farmers

The agriculture sector continues to be affected by various factors, such as high input costs and little rainfall. However, growth stability can be achieved through early drought support, diversification and […]

Lees Meer
mostert
Nuus

‘Rooies’ word steeds vervolg

Die voormalige landdros Walter (Rooies) Mostert se aansoek om vervolging vry te spring, is Vrydag in die hoërhof in Windhoek van die hand gewys. Mostert het aangedring daar was verskeie […]

Lees Meer
farmland
Nuus

Distressed grazing due to poor rainfall

Most parts of the country have reported distressed grazing conditions, which is largely attributed to poor rainfall conditions and dry spells which have dominated the 2022/2023 agricultural season. This is […]

Lees Meer
DorperMix
Nuus

Skaapsektor het ‘wind in die seile’

Die bemarking van skaap tydens die eerste kwartaal van 2023 het ’n sterk oorhoofse groei van 46,8% getoon. Dit is ’n beduidende verbetering op verlede jaar se groeisyfers. Volgens die […]

Lees Meer
beef
Nuus

Meatco werk op volle kapasiteit

Meatco werk op volle slagkapasiteit en sal veeboere vir die volgende paar maande help om hul beeste te bemark. Die maatskappy het gesê dat hulle tans volgeboek is vanaf Mei […]

Lees Meer
weer
Nuus

El Niño vorm dalk binnekort

Die Australiese Buro vir Meteorologie het pas ‘n nuwe uitkykstatus uitgereik waarin aangekondig word dat daar tekens bestaan dat El Niño-toestande tydens die komende winter kan vorm. El Niño-toestande word […]

Lees Meer
beef
Nuus

Tegniese oponthoud briek GPL-uitvoere

Die rede waarom die Nieu-Seelandse maatskappy Global Protein Logistics (GPL) se eerste besending van tien vraghouers met Namibiese beesvleis nie na China uitgevoer kon word nie, is weens ’n tegniese […]

Lees Meer
beef
Nuus

GPL se vleisuitvoer na China val plat

Die slegte nuus is dat Namibiese boere wat beeste aan GPL vir beenin-uitvoer na China gelewer het nou nog meer in die duister gelaat is nadat hulle al reeds sewe […]

Lees Meer
droolingcow
Nuus

Katastrofe wag as veeboere nie kan bemark

Meer as 18 000 ontluikende beesprodusente in die noordelike kommunale gebiede het onmiddelike toegang tot markte nodig om ‘n katastrofe te voorkom. ‘n Opname in Februarie onder potensieel kommersieël georiënteerde […]

Lees Meer

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.