Beesboere kry tweede kans op Savanna-aandele
Beesprodusente sal binnekort ʼn tweede geleentheid hê om aandele in die beplande Savanna Beef Processors te koop. Die Forum vir die Beesvleiswaardeketting (BVCF) het pas aangekondig dat dit weer ʼn […]
Beesprodusente sal binnekort ʼn tweede geleentheid hê om aandele in die beplande Savanna Beef Processors te koop. Die Forum vir die Beesvleiswaardeketting (BVCF) het pas aangekondig dat dit weer ʼn […]
Die Lagare-stadion op Gobabis sal vanaf 28 tot 30 Julie die gasheer vir die Omaheke Agri-Food Confex speel. Tydens die ekspo sal ʼn konferensie oor landboubeleggings vir voedsel en verbeterde […]
Gevalle van aansteeklike longsiekte is reeds in vier streke in die noordelike kommunale gebied (NCA’s) opgemerk sedert die eerste uitbreking daarvan in Mei aangemeld is. Terselfdertyd het 40 beeste reeds […]
‘n Dreigement deur vulstasie-eienaars in Namibië om volgende week brandstofpompe vir die publiek te sluit, is volgens alle aanduidings minstens voorlopig van die baan, maar nie alle sakemanne in die […]
Die wedstryd was baie goed gewees ons manne het hard werk op ons struktuur. Dit was ‘n goeie geleentheid om ons voor te berei vir die semi finaal wat die […]
Midde verlede week se hernude verhogings in die pryse van petrol en diesel, sê die ministerie van myne en energie hy soek dringend na alternatiewe invoerstrategieë. Mnr. Andreas Simon, woordvoerder […]
Die mensdom bevind hom in van die uitdagendste tye in dekades en vir miljoene mense is oorlewing ’n daaglikse stryd. Die Verenigide Nasies (VN) se se Voedsel- en Landbou-organisasie (FAO) […]
Wintertyd in Namibië is jagtyd en bakkies met Suid-Afrikaanse registrasienommers, goed toegerus vir die jagveld, is geen ongewone gesig op landspaaie nie. Dit is belangrik dat Suid-Afrikaanse biltongjagters, maar ook […]
Nadat talle pensioenarisse nie gisteroggend hul maandelikse toelae ontvang het nie, het die uitvoerende direkteur van geslagsgelykheid, armoede-uitwissing en maatskaplike welsyn, me. Ester Lusepani, in ’n nuusvrystelling gesê dit is […]
Tot onlangs was Namibië een van net twee Afrikalande waar die registrasie van SIM-kaarte nie verpligtend was nie. Ná die besluit geneem is om dit verpligtend te maak, het vrae […]