Onafhanklikheidsdag Aanbod - Betaal Nou Net N$350 Eenmalig Om Jou Besigheid Te Laat Lys - Afslag Kode: 21MAR2023
Eastern_Bulls

Die wedstryd was baie goed gewees ons manne het hard werk op ons struktuur. Dit was ‘n goeie geleentheid om ons voor te berei vir die semi finaal wat die 9de Augustus sal plaasvind. Die manne het weereens gewys dat Gobabis rugby a goeie toekoms het. Ons vra asseblief dat Gobabis se mense die span kan help met borge, veral vir vervoer.

Die 23ste Julie speel ons weer teen NUST in Windhoek,

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.