58553
Nuus

La Niña kuier vir oulaas

Ná die komende reënseisoen kan La Niña-toestande, wat reeds oor die afgelope drie jaar ʼn houvas op wêreldwye weerpatrone het, sy greep begin verloor. Dit kan dan plek maak vir […]

Lees Meer
fuel-price-increase
Nuus

Nóg ‘n prysskok vir brandstof

Woensdag styg die brandstofprys in Namibië vir die vyfde keer vanjaar en sal ‘n liter petrol 64,4% méér as in Julie 2021 kos, terwyl ‘n liter diesel 67,7% duurder sal […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

Savanna-beleggings ʼn ‘reuse sukses’

Namibiese beesboere het in totaal ʼn indrukwekkende N$146 miljoen in die beplande Savanna Beef Processors (SBP) belê en dus self sowat 73% van die beskikbare N$200 miljoen-aandele opgekoop. Mnr. Mecki […]

Lees Meer
Petrol-price-increase-2
Nuus

Brandstofprys styg weer skerp

Die brandstofprys vir Julie sal met N$1.88 per liter vir petrol en N$1.34 per liter vir diesel sal styg. Die prys tree om 6 Julie in werking. Petrol op Walvisbaai […]

Lees Meer
growth-rate
Nuus

Ekonomie skiet weer wortel

Namibië het sy beste beginkwartaal sedert 2018 agter die rug met die ekonomie wat in die eerste drie maande vanjaar met 5,3% gegroei het. Dit is die eerste keer sedert […]

Lees Meer
Gobabis Toep
Webwerf Nuus

Gobabis.com.na Toep nou beskikbaar

Dit is met groot opgewondenheid dat ons kan aankondig dat die Gobabis.com.na Toep vir Android toestelle nou amptelik beskikbaar is. Dit gee jou nou toegang na al die inligting reg […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.