feuldecrease
Nuus

Petrol prys daal

Petrolpryse sal Woensdag met een Namibiese dollar per liter daal en dieselpryse bly onvervanderd, het die Namibiese ministerie van myne en energie aangekondig. Die nuwe petrolprys in Walvisbaai is nou […]

Lees Meer
farmland
Nuus

Agteruitgang van grond bedreig lewensmiddele

Terwyl boere op grond in private besit ook ‘n hoë prys vir die agteruitgang van weiding en grond betaal, bedreig dit die basiese lewensmiddele van kommunale boere – soos voedselbeskikbaarheid, […]

Lees Meer
NamRA
Nuus

Voorstelle teen pyne by grenspos

Die vervoer- en logistiekbedryf wat erge frustrasies beleef weens ure lange oponthoude by veral die Mamuno-grenspos tussen Namibië en Botswana, het Vrydag met die Namibië Inkomste-agentskap (NamRa) by Buitepos oor […]

Lees Meer
weer
Nuus

Goeie, maar láát reën verwag

Terwyl daar min, indien enige reën vir Namibië tot minstens in Oktober verwag word, meen weerkenners die land kan vanaf die laaste deel van November tot in Februarie weer gemiddelde […]

Lees Meer
GBS-Skou-2022
Nuus

Oplewing in Gobabis se beesskou

By die Gobabis Skou wat Saterdag klaargemaak het, was daar vanjaar 22 uitstallers met 112 diere van ses rasse. Me. Corrie Britz, sameroeper van die beesafdeling by die Gobabis Skou, […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

Savanna: Institusionele beleggers is volgende

Noudat beesprodusente in totaal N$173,568 miljoen in Savanna Beef Processors (SBP) belê het, sal die volgende stap wees om die res van die N$200 miljoen aandele – presies N$ 26,432 […]

Lees Meer
alcohol
Nuus

Drank: Duiwel of vriend?

“In Namibië sê ons maklik bier vloei deur ons are. Bier is grootliks deel van wie ons is, maar ek dink ons moet realisties wees. “Ons het ’n onverantwoordelike en […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.