Onafhanklikheidsdag Aanbod - Betaal Nou Net N$350 Eenmalig Om Jou Besigheid Te Laat Lys - Afslag Kode: 21MAR2023
petrolstation

Petrolpryse sal Woensdag met een Namibiese dollar per liter daal en dieselpryse bly onvervanderd, het die Namibiese ministerie van myne en energie aangekondig. Die nuwe petrolprys in Walvisbaai is nou 20 dollar en agt sent per liter en diesel kos 22 dollar en 12 sent per liter.

[Bron – Kosmos 94.1]

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.