‘Desperate’ hersiene begroting verwag
Finansminister Iipumbu Shiimi is tussen die duiwel en die diep blou see en sy hersiene begroting vanmiddag sal waarskynlik opnuut gekenmerk word deur besnoeiing aan ontwikkelingsprojekte om vir lopende uitgawes […]