Cattle
Nuus

Bloeityd wink vir private uitvoerabattoirs

Hoewel beesprodusente bekommerd verwikkelinge by Meatco dophou, is groot dinge by private uitvoerabattoirs aan die gebeur. Terwyl Meatco se markaandeel daal en sy finansiële verlies van N$206,29 miljoen in die […]

Lees Meer
Justice
Nuus

Amnestie vir padgebruikers met lasbriewe

‘n Tydperk van amnestie vir die inhegtenisname van padgebruikers met lasbriewe teen hulle, is vandag deur die Namibiese polisie se inspekteur-generaal Joseph Shikongo afgekondig. Dit beteken hierdie pardgebruikers kan hul […]

Lees Meer
young-farmer
Nuus

Positiewe ontwikkelinge baan weg vir bedryfsgroei

Die feit dat Meatco nie meer die enigste beesvleis-uitvoerabattoir is nie met private toetreders, skaapvleis-uitvoer wat vanjaar nog na Noorweë gaan realiseer en toenemende uitvoergeleenthede van teeldiere na buurlande, het […]

Lees Meer
petrolstation
Nuus

Skokverhoging in dieselprys

Nuus oor die groot verhoging in die prys van diesel wat vannag net ná middernag in werking tree, is gister met kommer deur veral die vervoer- en logistiekbedryf asook die […]

Lees Meer
farmland
Nuus

Geen uitstel, maar ook nie penalisering

Die eienaars van kommersiële landbougrond wat teen gister nog nie hul korrekte grondbelastingaanslae van die ministerie van landbou, water en grondhervorming ontvang het nie, sal nie vir láát betalings gepenaliseer […]

Lees Meer
handshake
Nuus

Dubbelkajuit vir gesondheidsdienste in Omaheke

Die Uranium One Group het ‘n viertrekvoertuig aan die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste geskenk om noodsaaklike uitreikdienste in die Omahekestreek te lewer. Die groep is tans besig met […]

Lees Meer
weer
Nuus

Weerlig, hitte en veldbrande kom nou

Terwyl die Namibiese weerkantoor gedeeltelik bewolkte, maar snikhete warm weer asook enkele tot geïsoleerde donderbuie oor die noordoostelike en oostelike dele van die land gister voorspel het, waarsku weerkenners ernstig […]

Lees Meer
tighten-belt
Nuus

Jan Taks red staatskas

Groter inkomste en hoër ongeskiktheidstoelaes, sowel as beloftes van belastingtoegewings en verhoogde maandelikse staatspensioene het gister die minister van finansies, Iipumbu Shiimi, se middeltermyn-begrotingsoorsig (MYBR) gekenmerk toe hy die totale […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.