Rooivleisbedryf in SA soek plan teen bek-en-klouseer
Bekommerde belanghebbendes in die rooivleisbedryf in Suid-Afrika het hulle verbind om binne enkele dae ’n dokument saam te stel as riglyn vir die pad vorentoe in die bekamping van bek-en-klouseer. […]