growth-rate

Die plaaslike petrolprys sal op 6 April met 1 dollar 95 sent styg en dus sal een liter petrol 19 dollar 10 sent op Walvisbaai kos. Diesel het skerp gestyg met 2 dollar 95 sent en sal op Walvisbaai 20 dollar 23 sent per liter kos. Die adjunkminister van myne en energie Kornelia Shilunga, wat die aankondiging gemaak het, sê moeilike dae lê vir almal voor.

[Bron – Kosmos 94.1]

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.