weather
Nuus

Kommer heers oor wisselvallige reën

Die uitwerking van die huidige reënseisoen se wisselvallige neerslae wek kommer. ’n Goeie reënseisoen begin op die regte tyd, is goed oor die seisoen versprei en voorsien eindelik in die […]

Lees Meer
meatco
Nuus

Meatco in ICU, money drying up

The Namibian livestock sector continues to be plagued by several areas of concern, the greatest of which is Meatco’s poor performance. “Once cattle have been reared, farmers must sell them. […]

Lees Meer
vaccines-covid19
Nuus

Vierde dosis nog nie in Namibië

Namibië het nog nie begin met die toediening van die vierde dosis entstof teen Covid-19, ofte wel die tweede aanvullende dosis (booster shot) nie. Met 126 nuwe Covid-19-gevalle wat die […]

Lees Meer
electricity
Nuus

Hou ligte, hou!

NamPower bedink verligtende strategieë oor hoe om kragvoorsiening te hanteer ingeval sy beleërde Suid-Afrikaanse eweknie Eskom nie meer sy kontraktuele verpligtinge teenoor Namibië kan nakom nie. Dit volgens inligting uit […]

Lees Meer
Justice
Nuus

Stroper sterf in skermutseling

’n Vermeende renosterstroper is dood en nog een gewond tydens ’n skietery Saterdag tussen ’n teenstropingseenheid en drie vermeende stropers op ’n plaas sowat 120 km oos van Windhoek. Die […]

Lees Meer
kontrakteurs
Nuus

Meer staatsbeheer oor vakante poste

Werkgewers met tien of meer werknemers wat nuwe aanstellings sonder die arbeidsministerie se insette maak, kan ’n boete van N$20 000 opgelê word, of twee jaar tronkstraf, of albei. Die […]

Lees Meer
game-meat
Nuus

Varkvleistekort knel Namibië

Namibiërs staar ’n groeiende tekort aan vars, ongeprosesseerde vleis op winkelrakke in die gesig, veral as dit by varkvleis kom. Die grootste rede hiervoor is die uitbreking van bek-en-klouseer in […]

Lees Meer
mostert
Nuus

Mostert misbruik glo siviele proses

“Die applikant [Mostert] poog om siviele verrigtinge te misbruik om strafregtelike vervolging vry te spring.” Só sê die Teenkorrupsiekommissie van Namibië (ACC) en die kantoor van die aanklaer-generaal in hul […]

Lees Meer
weather
Nuus

Reënbeloftes vir komende twee weke

Terwyl weerkenners meen die kanse op reën lyk goed vir vandeesweek asook volgende week, dui die Namibiese weerkantoor se amptelike reënsyfers dat Otavi en die King Kauluma Village Dinsdag die […]

Lees Meer
vet_vaccines
Nuus

Rekordhouding op plase

Veeartsenydienste (DVS) is landwyd besig om aksies uit te brei ten einde seker te maak dat veeprodusente se rekordhouding op datum is. Indien ‘n produsent besluit om met vee in […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.