Landbou Wenke
Nuus

Regstellende aksie raak meer landbouers

Die ministerie van arbeid het die regulasies oor regstellende aksie eensydig gewysig om nou ook klein besighede in te sluit. Ingevolge kennisgewing 275 wat op 15 September 2022 in die […]

Lees Meer
weer
Nuus

Reën nou krities nodig vir mielieboere

Terwyl weerkenners meen die komende week (16 tot 22 Januarie) mag eindelik langverwagte reën vir Namibië beteken, is die situasie kritiek vir akkerbouers in die land se grootste mielieproduserende gebiede. […]

Lees Meer
church
Nuus

Geskorste amptenare glo ‘binne dae’ verhoor

Die Gobabis-munisipaliteit beplan glo tugstappe teen ses van sy werknemers wat klagte van korrupsie, wat verband hou met beweerde nepotisme en die toekenning van tenders, in die gesig staar. Die […]

Lees Meer
feuldecrease
Nuus

Brandstofpryse sal in Januarie daal

Die Ministerie van Myne en Energie het in ‘n openbare verklaring aangekondig dat die pryse vir petrol en diesel vanaf 4 Januarie 2023 aansienlik sal daal. Die verklaring lui: Die […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

NLU ook verweerder in Rooilyn-regsgeding

Die Namibië Landbou-unie (NLU) is as die agste verweerder in die regsaksie rakende die verwydering van die veeartsenykordonheining (VCF), ook bekend as die Rooilyn, gevoeg. Die Affirmative Repositioning (AR)-aktivis Job […]

Lees Meer
rugby
Nuus

Die kuur wat rugby dringend nodig het

Wêreldrugby het pas ‘n magdom riglyne vir 2023 aangekondig in ‘n poging om die spel vinniger en ‘n groter skouspel te maak. Dirk Lotriet bekyk die nuwe riglyne en gooi […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

NLU, boere tree tot rooilyn-hofstryd

“Dit is jammer dat ons kosbare energie en hulpbronne moet verkwis as teenvoeter teen aktivis Job Amupanda wat volhou met sy politieke agenda om die veeartseny-kordonheining te laat afbreek. Ewe […]

Lees Meer
2022
Nuus

Die jaar 2022 in ’n neutedop

Teen die aand van 25 Februarie vanjaar, ’n dag nadat Russiese tenks die Oekraïne binnegekom het in die grootste militêre aanval in Europa sedert die Tweede Wêreldoorlog, het Moskou se […]

Lees Meer
Landbou Wenke
Nuus

Beesvleisuitvoere styg met 25%

Namibië het vanaf Januarie tot November vanjaar sowat 9,2 miljoen kilogram beesvleis na verskeie bestemmings uitgevoer, wat 25,72% meer is as die volumes wat in 2021 se vergelykbare tydperk aangeteken […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.