loon
Nuus

Minimumloon vir Namibië kruip nader

Die Namibiese Lonekommissie het Vrydag sy verslag oor ’n ondersoek vir ’n nasionale minimumloon aan die minister van arbeid, nywerheidsbetrekkinge en werkskepping, mnr. Utoni Nujoma, voorgelê. Die kommissie is op […]

Lees Meer
veiligheid
Veiligheidswenke

Plaas Veiligheidswenke

Die NLU betreur die aanslag op ’n bejaarde alleenvrou op ’n plaas. Geen persoon behoort onveilig te voel in ons land nie. Ons neem met kommer kennis van die voorval […]

Lees Meer
kudu
Nuus

Orale entstof op wilde koedoes getoets

Koedoes kán binne ’n natuurlike omgewing gelok word en orale entstof teen hondsdolheid toegedien word. Tog is meer navorsing nodig om vas te stel of inentingsdekking deur dié metode aanvaarbare […]

Lees Meer
NamRA
Nuus

Bedrogspul met betaling van belastingeise ontbloot

NamRA se kommissaris, mnr. Sam Shivute, sê die belastingagentskap het ‘n bedrogspul met die uitbetaling van eise aan individuele voorlopige belastingbetalers ontbloot. Die bedrogspul beloop N$15 miljoen wat aan 22 […]

Lees Meer
chicken
Nuus

Hoender se prys styg binnekort

Namibië se grootste hoenderprodusent sê hy het tot nou toe die skerp stygings in insette soos geelmielies en sojabone self geabsorbeer, maar die bykomende impak van die oorlog in die […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.