Onafhanklikheidsdag Aanbod - Betaal Nou Net N$350 Eenmalig Om Jou Besigheid Te Laat Lys - Afslag Kode: 21MAR2023

NamRA se kommissaris, mnr. Sam Shivute, sê die belastingagentskap het ‘n bedrogspul met die uitbetaling van eise aan individuele voorlopige belastingbetalers ontbloot. Die bedrogspul beloop N$15 miljoen wat aan 22 belastingbetalers uitbetaal is. Volgens Shivute het die agentskap ‘n ondersoek van stapel gestuur en is die besonderhede van die persone bekend wat hieruit gebaat het. Hy het ‘n beroep op hulle gedoen om na vore te kom en die agentskap tydens die ondersoek te help. Die verwerking van alle terugbetalingseise vir individuele voorlopige belastingbetalers is gevolglik tot die einde van Junie uitgestel.

[Bron – Republikein]

Teken In


Registreer


Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.