farmland
Nuus

NLU waarsku teen verbod op buitelandse eienaarskap

Kommersiële boere is gekant teen ’n voorgestelde beperking op die besit van grond in Namibië deur buitelanders. Mnr. Piet Gouws, president van die Namibië Landbou-unie (NLU), het parlementslede gister ingelig […]

Lees Meer
NamRA
Nuus

NamRa skors vier oor bedrog

Die Namibiese Inkomste-agentskap (NamRA) het vier van sy werknemers geskors as gevolg van ’n belastingterugbetalingskema waardeur die agentskap minstens N$15 miljoen verloor het. Diegene wat geskors is, sluit in belastingbeamptes […]

Lees Meer
farmland
Nuus

Parlement kyk na buitelandse grondeienaarskap

Buitelanders besit meer as 1,3 miljoen hektaar kommersiële landbougrond in Namibië, met Duitse burgers wat die grootste stukke grond besit, gevolg deur Suid Afrikaners en Sweedse burgers. Die parlement se […]

Lees Meer
rising_food_price
Nuus

Wêreldvoedselpryse styg skerpste ooit

Wêreldwye voedselpryse het in Maart ’n rekordhoogtepunt bereik aangesien uitvoerprodukte vanaf Rusland en Oekraïne, die wêreld se grootste graanprodusente, grootliks in daardie lande vasgevang is en nie markte kan bereik […]

Lees Meer
mostert
Nuus

Mostert wil hom tot die hoërhof wend

Die oudlanddros mnr. Walter (Rooies) Mostert beweer sy regte is geskend en hy sal hom tot die hoërhof wend. Mostert het Maandag in die Windhoek-landdroshof voor regter Johannes Shuuveni verskyn. […]

Lees Meer
swendelaar
Nuus

Swendelaars teiken landbougemeenskap

Swendelaars sak glo die afgelope maande op die landbougemeenskap toe en kom telkemale met slim planne vorendag om boere uit hul hard verdiende geld te probeer bedrieg. In die jongste […]

Lees Meer
vaccines-covid19
Nuus

Twee nuwe variante in Botswana ontdek

Wetenskaplikes in Botswana het bevestig twee nuwe subvariante van die Omicron-variant is by vier mense in die land geïdentifiseer. Die voorlopige bevinding van die nuwe substamme staan bekend as die […]

Lees Meer
Landbou Wenke
Nuus

Beter winsgewendheid vir veeboere is haalbaar

Modelle van die Afrikaland Rwanda en Australië word deur prof Helmke Sartorius von Bach voorgehou om ‘n doeltreffende, volhoubare rooivleiswaardeketting in Namibië te vestig. “Daarvoor moet die beste markte vir […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.