Kantoor van ombudsman ‘nutteloos’
Die Namibiese ombudsman se versuim om vir langer as ’n jaar sy magte uit te oefen in ’n kwessie wat die verskaffing van gesondheidsdienste aan die publiek strem, maak sy […]
Die Namibiese ombudsman se versuim om vir langer as ’n jaar sy magte uit te oefen in ’n kwessie wat die verskaffing van gesondheidsdienste aan die publiek strem, maak sy […]
“Die ministerie het geen voorneme om enige besigheid uit die mark te druk nie. Trouens die ministerie sal altyd die groei en belange van klein besighede bevorder, ongeag waar hulle […]
Dit is tyd vir ‘n lekker kompetisie, op 1 Augustus 2022 skop ons eerste kompetisie af. Dit gaan beteken jy sal jou kamera lens moet skoon kry en die Gobabis.com.na […]
Beesprodusente sal binnekort ʼn tweede kans kry om aandele in die beplande Savanna Beef Processors (SBP) te koop. Die Forum vir die Beesvleiswaardeketting (BVCF) het Vrydag aangekondig dat dit weer […]
Vulstasie-eienaars in Namibië is onder druk weens ’n gereguleerde mark waarin insetkoste nie in ag geneem word nie en groothandelaars, banke en toenemende mededinging almal se winsmarges wegkalwe. Die voorsitter […]
Namibiërs kan tekorte in die voorsiening van ingevoerde produkte verwag indien die staking van werknemers van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) nie beëindig word nie. Die lewering van vrag uit Suid-Afrika […]
’n Negatiewe PCR-toetsuitslag vir Covid-19 is die naweek ná ingryping en gesprekke tussen onder meer die ministers van gesondheid en maatskaplike dienste en omgewing, bosbou en toerisme ook as toelatingsvereiste […]
Namibiese President Hage Geingob het Nambiërs tydens die 45ste Covid-vergadering toegespreek en gesê alle Covid-regulasies is verwyder. Wat reismaatreëls betref, sê hy reisigers moet steeds hul Covid-inentingsertifikate by Namibiese grensposte […]
Binne 14 dae was die Gobabis.com.na Toep al meer as ‘n honderd keer af gelaai, dit is fantasties om die ondersteuning te sien. Dit is ook vir ons belangrik om […]
Die Witvlei-gemeenskap het Donderdag na die dorpsraadkantore opgeruk in protes teen swak dienslewering, beweerde korrupsie, nepotisme, wanbestuur en oor ‘n gevoel dat hulle deur die regering geïgnoreer word. Die groep […]