Foto-Kompetisie

Dit is tyd vir ‘n lekker kompetisie, op 1 Augustus 2022 skop ons eerste kompetisie af. Dit gaan beteken jy sal jou kamera lens moet skoon kry en die Gobabis.com.na Toep op Google Play moet aflaai om reg te wees vir hierdie lekker een! Baie dankie aan ons borge wat dit moontlik maak: Omaheke Megasave en Vista Branding & Marketing Communication.

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.