![vaccines-covid19](https://gobabis.com.na/wp-content/uploads/2022/02/vaccines-covid19.png)
Namibiese President Hage Geingob het Nambiërs tydens die 45ste Covid-vergadering toegespreek en gesê alle Covid-regulasies is verwyder. Wat reismaatreëls betref, sê hy reisigers moet steeds hul Covid-inentingsertifikate by Namibiese grensposte toon. Die gesondheidsministerie sal Namibiërs nie meer daagliks nie, maar weekliks op Donderdae op hoogte van Covid-statistieke hou.
[Bron – Kosmos 94.1]