Bek-en-klouseer in SA: Reaksie op drastiese optrede
Die Suid-Afrikaanse regering se besluit om vir 21 dae die verskuiwing van beeste landwyd te verbied, sal gevolge vir verbruikers, boere, die rooivleisbedryf en die plattelandse ekonomie inhou. Daar is […]