loon
Nuus

Minimumloon vir Namibië kruip nader

Die Namibiese Lonekommissie het Vrydag sy verslag oor ’n ondersoek vir ’n nasionale minimumloon aan die minister van arbeid, nywerheidsbetrekkinge en werkskepping, mnr. Utoni Nujoma, voorgelê. Die kommissie is op […]

Lees Meer
kudu
Nuus

Orale entstof op wilde koedoes getoets

Koedoes kán binne ’n natuurlike omgewing gelok word en orale entstof teen hondsdolheid toegedien word. Tog is meer navorsing nodig om vas te stel of inentingsdekking deur dié metode aanvaarbare […]

Lees Meer
NamRA
Nuus

Bedrogspul met betaling van belastingeise ontbloot

NamRA se kommissaris, mnr. Sam Shivute, sê die belastingagentskap het ‘n bedrogspul met die uitbetaling van eise aan individuele voorlopige belastingbetalers ontbloot. Die bedrogspul beloop N$15 miljoen wat aan 22 […]

Lees Meer
chicken
Nuus

Hoender se prys styg binnekort

Namibië se grootste hoenderprodusent sê hy het tot nou toe die skerp stygings in insette soos geelmielies en sojabone self geabsorbeer, maar die bykomende impak van die oorlog in die […]

Lees Meer
Landbou Wenke
Nuus

Bek-en-klouseer in SA se impak klein

Die nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in Suid-Afrika, dié keer ver verwyder van die gebiede waar dit endemies is, behoort nie ’n noemenswaardige impak op die rooivleismark in Namibië te hê […]

Lees Meer
growth-rate
Nuus

NLU maak beswaar teen beplande tariefverhoging

Die Namibië Landbou-unie (NLU) sal namens sy lede ernstig beswaar aanteken teen ’n beplande kragtariefverhoging van bykans 13% deur NamPower, gegewe die herstelfase waarin boerdery hom bevind. Volgens die NLU […]

Lees Meer
weer
Nuus

’n Stelsel om teen droogte te waarsku

Namibië beskik oor sy eie Rangeland Early Warning System wat boere en besluitnemers kan benut vir die ontwikkeling van hul jaarlikse weidingbestuurstrategieë. Hierdie stelsel verskaf betroubare inligting oor die toestand […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.