NamRa skors vier oor bedrog
Die Namibiese Inkomste-agentskap (NamRA) het vier van sy werknemers geskors as gevolg van ’n belastingterugbetalingskema waardeur die agentskap minstens N$15 miljoen verloor het. Diegene wat geskors is, sluit in belastingbeamptes […]