Landbou Wenke
Nuus

Stelsel vir beesoorplaatjies geaktiveer

‘n Oorplaatjiestelsel vir die vooraf keuring van alle veterinêre vervoerpermitte – insluitend uitvoerpermitte – het Woensdag in werking getree. Die ministerie van landbou, water en bosbou het gesê die stelsel […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

ʼn Vrugbare beeskudde is wins in jou sak

Die belangrikste faktor vir ʼn teler se winsgewendheid is bestokking, terwyl vrugbaarheid en daarnaas ’n dier se prestasie die tweede en derde belangrikste is. Só gesels Mecki Schneider, bekende Brahmaan- […]

Lees Meer
NamRA
Nuus

Nuwe webadres vir aanlyn belastingopgawes

Die Namibiese Inkomste-agentskap (NamRA) het pas aangekondig dat die aanlyn belastingstelsel van die Ontvanger van Inkomste (ITAS) se webadres verander na www.itas.namra.org.na vanaf 1 Junie 2022. Dit was voorheen www.itas.mof.na. […]

Lees Meer
fuel-price-increase
Nuus

Namibiese brandstofpryse styg

Die Namibiese ministerie van myne en energie het pas aangekondig dat Namibiese brandstofpryse vir Junie sal styg. Die petrolprys styg met 2 Namibiese dollar 50 sent per liter en diesel […]

Lees Meer
lion
Nuus

Omgewingsministerie teiken Harnas

Die Harnas wildstigting het in ’n nuusvrystelling gister sy stigter en eienaar me. Marieta van der Merwe verdedig en die ministerie van omgewing, bosbou en toerisme se beamptes beskuldig van […]

Lees Meer
agra-auctions-logo
Nuus

Dis weer tyd vir Agra se speenkalfkompetisie

Tydens vanjaar se Agra-speenkalfkompetisie sal drie nasionale wenners aangewys word – een in elk van die drie produksie-kategorieë. Die streekwenners, asook die algehele kampioene, sal tydens ‘n galageleentheid in Oktober […]

Lees Meer
Auction
Nuus

Joggie-bul vir halfmiljoen verkoop

Die bekende Bonsmara-teler en megaboer, dr. Joggie Briedenhann, sê Hartebeestloop Bonsmaras se 15de produksieveiling verlede Vrydag op sy plaas naby Stampriet was een van die mees suksesvolste veilings nóg. Tien […]

Lees Meer
Landbou Wenke
Nuus

Beesvleisuitvoere styg met 137% in 1ste kwartaal

Na verwagting sal ­internasionale beesvleispryse in 2022 verstewig, aangevuur deur die sterk vraag na beesvleis uit China en die hoë ­insetkoste weens voertekorte wat die oorlog tussen Rusland en ­Oekraïne […]

Lees Meer
cold-weather
Nuus

Bibbernaweek is jou voorland

Winderige, nat en koue toestande word vanaf vandag in die ||Kharasstreek verwag, terwyl dit die naweek baie koud in die suidelike, sentrale en oostelike dele van die land sal wees. […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.