Petrol-price-increase-2

Die Namibiese ministerie van myne en energie het pas aangekondig dat Namibiese brandstofpryse vir Junie sal styg.

Die petrolprys styg met 2 Namibiese dollar 50 sent per liter en diesel met 1 dollar 50 sent per liter. Dit is van toepassing vanaf Woensdag 1 Junie.

[Bron – Kosmos 94.1]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.