Gobabis speel gasheer vir Agri-Food Ekspo
Die Lagare-stadion op Gobabis sal vanaf 28 tot 30 Julie die gasheer vir die Omaheke Agri-Food Confex speel. Tydens die ekspo sal ʼn konferensie oor landboubeleggings vir voedsel en verbeterde […]
Die Lagare-stadion op Gobabis sal vanaf 28 tot 30 Julie die gasheer vir die Omaheke Agri-Food Confex speel. Tydens die ekspo sal ʼn konferensie oor landboubeleggings vir voedsel en verbeterde […]
Gevalle van aansteeklike longsiekte is reeds in vier streke in die noordelike kommunale gebied (NCA’s) opgemerk sedert die eerste uitbreking daarvan in Mei aangemeld is. Terselfdertyd het 40 beeste reeds […]
‘n Dreigement deur vulstasie-eienaars in Namibië om volgende week brandstofpompe vir die publiek te sluit, is volgens alle aanduidings minstens voorlopig van die baan, maar nie alle sakemanne in die […]
Die wedstryd was baie goed gewees ons manne het hard werk op ons struktuur. Dit was ‘n goeie geleentheid om ons voor te berei vir die semi finaal wat die […]
Midde verlede week se hernude verhogings in die pryse van petrol en diesel, sê die ministerie van myne en energie hy soek dringend na alternatiewe invoerstrategieë. Mnr. Andreas Simon, woordvoerder […]
Die mensdom bevind hom in van die uitdagendste tye in dekades en vir miljoene mense is oorlewing ’n daaglikse stryd. Die Verenigide Nasies (VN) se se Voedsel- en Landbou-organisasie (FAO) […]
Wintertyd in Namibië is jagtyd en bakkies met Suid-Afrikaanse registrasienommers, goed toegerus vir die jagveld, is geen ongewone gesig op landspaaie nie. Dit is belangrik dat Suid-Afrikaanse biltongjagters, maar ook […]
Nadat talle pensioenarisse nie gisteroggend hul maandelikse toelae ontvang het nie, het die uitvoerende direkteur van geslagsgelykheid, armoede-uitwissing en maatskaplike welsyn, me. Ester Lusepani, in ’n nuusvrystelling gesê dit is […]
Tot onlangs was Namibië een van net twee Afrikalande waar die registrasie van SIM-kaarte nie verpligtend was nie. Ná die besluit geneem is om dit verpligtend te maak, het vrae […]
Ná die komende reënseisoen kan La Niña-toestande, wat reeds oor die afgelope drie jaar ʼn houvas op wêreldwye weerpatrone het, sy greep begin verloor. Dit kan dan plek maak vir […]