Landbou Wenke
Nuus

Savanna: Produsente kry tweede kans om te belê

Die Forum vir die Beesvleiswaardeketting (BVCF) sal vandag sy eerste jaarvergadering in Windhoek hou, met minder as ’n week wat oor is voor ’n tweede beleggingsvenster vir hul beplande bees-uitvoerabattoir […]

Lees Meer
meatco
Nuus

Meatco takel skuld

Terwyl Meatco onlangs ’n lening van N$200 miljoen van die Ontwikkelingsbank van Namibië (DBN) bekom het, sê die onderneming hy is nou ook op datum met agterstallige betalings aan produsente, […]

Lees Meer
73938
Nuus

Omaheke verloor ’n legende

’n Bekende boer, stoetteler en ikoniese figuur in die Omaheke-gemeenskap, die 74-jarige mnr. Louis Rudolph van der Merwe (74 jaar), is Saterdag in die Lady Pohamba privaat hospitaal in Windhoek […]

Lees Meer
3370
Nuus

Verbod op jagtrofeë nadelig vir Namibië

Sou die Europese Unie (EU) en ander lande besluit om die in- en uitvoer van jagtrofeë te verbied, sal dit rampspoedige gevolge vir Namibië se ekonomie en bewaringsprogramme inhou. Die […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

So knel strenger grensbeheer boere, verbruikers

Die impak van die strenger maatreëls wat verlede week deur die direktoraat veeartsenydienste (DVS) afgekondig is in ‘n poging om te verhoed dat bek-en-klouseer uit Suid-Afrika na Namibië versprei, kom […]

Lees Meer
charcoal
Nuus

Nuwe lidmaatskapstelsel vir Houtskoolvereniging

Die Houtskoolvereniging van Namibië (CAoN) is besig om ’n nuwe lidmaatskapstel te implementeer. Dit sal inligting oor lede sowel as hul werkers bevat. CaoN, ‘n nie-winsgewende vereniging met vrywillige lidmaatskap, […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

SA se bek-en-klou bekommer Namibië

Namibië het gister, met onmiddellike effek, alle invoere uit Suid-Afrika van varke en onverwerkte varkprodukte asook gras- en lusern-invoere opgeskort. Terugkerende speenkalflorries sal ook nou eers ontsmet word voor dit […]

Lees Meer
Landbou Wenke
Nuus

Inflasie ry veeboere in tweede kwartaal

Veeboere se insetkoste hou aan om te styg, met die jongste statistiek wat toon tussen die eerste en tweede kwartaal van 2022, was landbou-inflasie 4,9%. Sedert die tweede kwartaal van […]

Lees Meer
Skool
Nuus

Min vaardighede vir lees en syfers

Namibië se gebrek aan ’n junior primêre leesstelsel en min lees-, syfer- en rekenaarvaardighede in basiese onderwys, is van die sleutelkwessies wat tydens landswye konsultasies deur die ministerie van onderwys, […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.