Produsente onder groot druk in jaar van beproewings
Net toe die wêreld ná Covid-19 begin herstel het, bars die oorlog in Oekraïne uit. Dit het die wêreld onder verdere druk geplaas met beide Rusland en Oekraïne wat van […]
Net toe die wêreld ná Covid-19 begin herstel het, bars die oorlog in Oekraïne uit. Dit het die wêreld onder verdere druk geplaas met beide Rusland en Oekraïne wat van […]
“Hou bek-en-klouseer ten alle koste uit julle land. Die prys van voorkoming is minimaal in vergelyking met wat dit sal kos om skadebeheer toe te pas as die siekte uitbreek.” […]
Te midde van ’n onderbreking in die netwerk van die aanlyn domein .na, en ’n waarskuwing van die Regulerende Owerheid vir Kommunikasie in Namibië (Cran) oor “honeypots”, verduidelik mnr. Rigo […]
Die jongste verwikkelinge in die plaaslike beesverslagtings- en uitvoerbedryf mag dalk tot die redding van plaaslike speenkalfpryse kom. Dit terwyl die Namibiese speenkalfbedryf klaarblyklik al hoe meer aandeel in Suid-Afrikaanse […]
Die ministerie van inligting en kommunikasietegnologie beoog om teen vroeg volgende jaar reeds die langverwagte konsepwet op kubermisdaad te finaliseer en te bekragtig. Dit volgens die woordvoerder van dié ministerie, […]
“Korrupsie is ʼn maatskaplike siekte. Dit is soos ʼn kanker, daar is talle ooreenkomste. Dit beskadig en breek die siel van ʼn samelewing, en dit is die armstes wat dit […]
’n Onafhanklike ondersoek deur internasionale kundiges moet gedoen word om te bepaal of die kundigheidsvlakke en doeltreffendheid van Meatco se bestuur en direksie genoegsaam is om ’n internasionaal mededigende uitvoer- […]
Petrolpryse sal Woensdag met een Namibiese dollar per liter daal en dieselpryse bly onvervanderd, het die Namibiese ministerie van myne en energie aangekondig. Die nuwe petrolprys in Walvisbaai is nou […]
Meatco se jaarvergadering op 30 September op Otjiwarongo kon nie daarin slaag om produsente-onsekerheid uit die weg te ruim nie. Daarby is min lig gewerp op die pad vorentoe, sê […]
Terwyl boere op grond in private besit ook ‘n hoë prys vir die agteruitgang van weiding en grond betaal, bedreig dit die basiese lewensmiddele van kommunale boere – soos voedselbeskikbaarheid, […]