Hoe digitale tegnologie leerders met intellektuele gestremdhede help
Die gebruik van digitale tegnologie in spesiale skole vir leerders met erge intellektuele gestremdheid kan help om belangrike lewensvaardighede by hulle te ontwikkel. Dít is die mening van die adjunkhoof […]








