Facebook dok op oor spioenering op gebruikers
Meta, Facebook se moedermaatskappy, het ingestem om $90 miljoen te betaal om ‘n regsgeding op te los oor hoe die sosialemediareus gebruikers se aanlynaktiwiteit dopgehou het. Die regsgeding, wat tien […]
Meta, Facebook se moedermaatskappy, het ingestem om $90 miljoen te betaal om ‘n regsgeding op te los oor hoe die sosialemediareus gebruikers se aanlynaktiwiteit dopgehou het. Die regsgeding, wat tien […]
Die land se uitvoerabattoir vir beesvleis sê hy was tydens die verwoestende droogte van 2019 die enigste “skokabsordeerder” en het die afgelope drie jaar sowat N$2 miljard aan beesvleisprodusente uitbetaal […]
Hoewel die oorweldigende meerderheid van Namibiërs glo elkeen het die reg om te besluit of hulle teen Covid-19 ingeënt wil word of nie, is meer as die helfte ten gunste […]
In die strewe na toegang tot onderwys vir almal, het die regering herhaal dat geen leerder vordering na die volgende graad of plasing by ‘n skool geweier mag word vir […]
Maar jy sal moet moeite doen vir jou 10%. ’n Gemiddelde koei word so twaalf jaar oud, en sy kalf vir die eerste keer op drie jaar, so jou produksiepotensiaal […]
Die Gobabis.com.na webwerf is so bietjie ouer as 6 weke en die groei is baie positief, ons is baie opgewonde oor wat die toekoms vir ons inhou. Ons nooi nog […]
Selfs met hul beste pogings vind staatskole dit moeilik om te oorleef en in alle behoeftes te voorsien met die toelaes wat dit van die ministerie van onderwys, kuns en […]
Kookoliepryse skiet die hoogte in en verbruikers kan ‘n groot impak op kospryse verwag, sê FNB se senior landbou-ekonoom, Paul Makube. Volgens data van die Verenigde Nasies (VN) het voedselpryse […]
Bekommerde beesvleisprodusente behoort binnekort by ’n tegniese vergadering “deursigtige antwoorde” oor die finansiële volhoubaarheid van Meatco, die land se grootste vleisverwerker en uitvoerder van beesvleis te kry. Laasgenoemde het verlede […]
Die trots en vreugde van die Omaheke-streek, die Brahmanbul-standbeeld wat die ryk erfenis van veeteelt simboliseer, is in Gobabis tot sy eertydse glorie herstel. Die restourasie het verskeie gemeenskapslede bymekaargebring, […]