NLU ook verweerder in Rooilyn-regsgeding
Die Namibië Landbou-unie (NLU) is as die agste verweerder in die regsaksie rakende die verwydering van die veeartsenykordonheining (VCF), ook bekend as die Rooilyn, gevoeg. Die Affirmative Repositioning (AR)-aktivis Job […]