nampol
Nuus

Polisiehoof vergader met boere oor veediefstal

Tussen Januarie en Oktober vanjaar is 74 gevalle van veediefstal by die Namibiese polisie in die Khomasstreek aangemeld, 225 in die Omahekestreek en 451 in Otjozondjupa. Dit is ietwat minder […]

Lees Meer
feuldecrease
Nuus

Dieselprys daal, pertrolprys onverandered

Die Namibiese ministerie van myne en energie het aangekondig dat die dieselprys vir Desember met N$1,25 per liter sal daal en die petrolprys sal onveranderd bly. Dit is van krag […]

Lees Meer
Ramaphosa
Nuus

Phala Phala: Verslag wys vinger na Geingob

In ’n verslag wat aan die speaker van Suid-Afrika se Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa- Nqakula, voorgelê is, word uitgelig tot watter mate president Hage Geingob bygedra het tot die vastrek […]

Lees Meer
Ramaphosa
Nuus

Ramaphosa dalk uit sy blink stoel gelig

Volgens ‘n parlementêre paneel se bevinding het President Cyril Ramaphosa moontlik die wet oortree met betrekking tot sy ‘amptelike pligte en sy privaat besigheid’. Sy politieke loopbaan hang in die […]

Lees Meer
nampol
Nuus

Nampol 7 000 lede minder as in 2016

Altesaam 324 moordsake is in die boekjaar 2021-’22 in Namibië aanhangig gemaak, 1 288 verkragtingsake, 2 743 sake van roof met verswarende omstandighede, 4 783 geslagsgeweldsake, 506 sake van poging […]

Lees Meer
sheep
Nuus

Verslagtingsyfers daal steeds

Boere se kuddeherbouingsfase ná die verwoestende droogte tot 2019, is klaarblyklik verby. Daarmee saam het die buitengewoon hoë pryse wat vir speenkalwers deur beide Suid-Afrikaanse asook plaaslike beesboere op veilings […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.