meatco
Nuus

Meatco slag tot middel Februarie nie

Meatco het sy werkers ingelig dat slagbedrywighede tot middel Februarie gestaak sal word. Dié stilstand kom te midde van sprake dat boere weier om hul beeste aan Meatco te verkoop […]

Read More
electricity
Nuus

ANC: Eskom behou kragooreenkoms met Namibië

Die African National Congress (ANC) sê hy bly daartoe verbind om te verseker dat die Suid-Afrikaanse kragverskaffer Eskom sal voortgaan om krag aan sy buurlande – insluitend Namibië – te […]

Read More
electricity
Nuus

Namibië staal hom vir Eskom-probleme

Met die groeiende kragkrisis in Suid-Afrika is gesprekke onderweg om NamPower se kapasiteit se toets indien Namibië nie meer krag van Eskom kan invoer nie. Dit volg ná berigte dat […]

Read More
meatco
Nuus

Meatco se toekoms in die weegskaal

Meatco is steeds “in die intensiewesorgeenheid” en daar moet besluit word of lewensondersteuning afgeskakel en of nuwe lewe in die maatskappy geblaas moet word. Minister Calle Schlettwein van landbou, water […]

Read More
weather
Nuus

Kommer heers oor wisselvallige reën

Die uitwerking van die huidige reënseisoen se wisselvallige neerslae wek kommer. ’n Goeie reënseisoen begin op die regte tyd, is goed oor die seisoen versprei en voorsien eindelik in die […]

Read More
meatco
Nuus

Meatco in ICU, money drying up

The Namibian livestock sector continues to be plagued by several areas of concern, the greatest of which is Meatco’s poor performance. “Once cattle have been reared, farmers must sell them. […]

Read More
vaccines-covid19
Nuus

Vierde dosis nog nie in Namibië

Namibië het nog nie begin met die toediening van die vierde dosis entstof teen Covid-19, ofte wel die tweede aanvullende dosis (booster shot) nie. Met 126 nuwe Covid-19-gevalle wat die […]

Read More
electricity
Nuus

Hou ligte, hou!

NamPower bedink verligtende strategieë oor hoe om kragvoorsiening te hanteer ingeval sy beleërde Suid-Afrikaanse eweknie Eskom nie meer sy kontraktuele verpligtinge teenoor Namibië kan nakom nie. Dit volgens inligting uit […]

Read More
Justice
Nuus

Stroper sterf in skermutseling

’n Vermeende renosterstroper is dood en nog een gewond tydens ’n skietery Saterdag tussen ’n teenstropingseenheid en drie vermeende stropers op ’n plaas sowat 120 km oos van Windhoek. Die […]

Read More
kontrakteurs
Nuus

Meer staatsbeheer oor vakante poste

Werkgewers met tien of meer werknemers wat nuwe aanstellings sonder die arbeidsministerie se insette maak, kan ’n boete van N$20 000 opgelê word, of twee jaar tronkstraf, of albei. Die […]

Read More

Sign In

Register

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.