Kookolie se prys skiet op – kos kan onbetaalbaar word
Kookoliepryse skiet die hoogte in en verbruikers kan ‘n groot impak op kospryse verwag, sê FNB se senior landbou-ekonoom, Paul Makube. Volgens data van die Verenigde Nasies (VN) het voedselpryse […]









