Rusland val Oekraïne in: Hier is die nuutste
Dit is dag 13 sedert Rusland die Oekraïne binnegeval het. Die Oekraïne se weermag het hul man gestaan op verskeie fronte in en om Kiev gestaan terwyl Rusland burgerlike teikens […]
Dit is dag 13 sedert Rusland die Oekraïne binnegeval het. Die Oekraïne se weermag het hul man gestaan op verskeie fronte in en om Kiev gestaan terwyl Rusland burgerlike teikens […]
Terwyl die meeste landbousektore in 2021 positiewe opbrengste getoon het vanweë goeie pryse wat betaal is, het die plaaslike pluimveebedryf vir die derde agtereenvolgende jaar sterk groei in terme van […]
Oekraïnse burgers wat in Namibië woon het verlede week ’n vreedsame betoging gehou teen die oorlog wat hul land lamlê. Windhoekse inwoners het ook opgedaag om hul steun te wys […]
Terwyl Oekraïense soldate die afgelope twee dae alles in die stryd gewerp het om sy grootste stede uit die greep van die Russiese invalsmag te hou, het Namibië vir die […]
’n Nasionale ontleding van stropery en wild- en veediefstal gaan binnekort begin, sodat rolspelers “bykomende optrede van wetskrywers en wetstoepassers kan onderneem wat deur ekonomiese aanwysers gestaaf word”. Volgens die […]
“Reën sal na verwagting tot sowat die tweede deel van Maart oor die noordelike dele van Namibië voorkom, terwyl vooruitsigte vir die langer termyn, in die voor winterperiode, steeds baie […]
Die seunskoshuis van die Hoërskool Epako op Gobabis se dak is Sondag deur stormsterkte winde afgewaai en 120 seuns benodig nou alternatiewe akkommodasie. Volgens mnr. Ndjengua Ngavekotoke, die koshuis se […]
Die Namibiese ministerie van myne en energie het die plaaslike petrolprys met 1 dollar 20 sent per liter opgestoot. Diesel gaan op met 1 dollar 30 sent per liter. Die […]
“Die situasie met die Oekraïne is meer gekompliseerd as wat die Weste dit laat lyk. “Kiëf was tien eeu gelede die eerste Russiese hoofstad (in die tyd van Kiëf-Roes) en […]
NAVO-amptenare het bevestig dat Rusland begin het om die Oekraïne aan te val. Na berigte het die Russiese president Vladimir Poetin aangekondig het dat hy “besluit het om ’n spesiale […]