Die Namibiese ministerie van myne en energie het die plaaslike petrolprys met 1 dollar 20 sent per liter opgestoot. Diesel gaan op met 1 dollar 30 sent per liter. Die nuwe prys skop 2 Maart in werking.

[Bron – Kosmos 94.1]

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.