Ergste inflasie in dekade wurg veebedryf
Namibiese veeboere steier onder die hoogste landbou-inflasie in meer as tien jaar, wat sedert die vierde kwartaal van 2020 met 15% toegeneem het. In hul jongste nuusbrief van die afgelope […]
Namibiese veeboere steier onder die hoogste landbou-inflasie in meer as tien jaar, wat sedert die vierde kwartaal van 2020 met 15% toegeneem het. In hul jongste nuusbrief van die afgelope […]
Gewysigde grondbelastingaanslae – vir die afgelope vyf jaar – sal so gou as moontlik aan die eienaars van kommersiële landbougrond uitgestuur word. Die ministerie van landbou, water en grondhervorming het […]
“Ek het die omgee vir veral die rooi mense (San) van my ma en ouma geleer. Hulle het altyd ons kos en klere met al die ander mense se kinders […]
Die jongste vleispryse vir die week van 6 Junie 2022 [Bron – AgriMonitor]
President Hage Geingob sê die huidige Covid-19-regulasies bly vir die volgende maand soos dit is in plek. Volgens Geingob is Namibië tans in die laaste fases van die Vyfde Golf […]
Die 11de Junie 2022 het Eastern Bulls rugby klub van Gobabis teen NUST gespeel en 32-0 gewen. Die wedstryd het baie goed af geloop en die manne het hulle beste […]
Bokomo Namibia het bekend gemaak stygende koste van rouprodukte asook ander prysstygings in die waardeketting dwing hom om op 18 Julie die prys van koringmeel en spesialiteit-suikerprodukte met onderskeidelik 8% […]
Die koue is hier om te bly gedurende die res van Junie en Julie, terwyl ryp sporadies tot ten minste in September en selfs in Oktober kan voorkom. Mnr. Johan […]
Selfoonoperateurs gaan voortaan verplig word om al hul kliënte se SIM-kaarte te registreer en alle relevante inligting te bekom vóór die verkoop en aktivering daarvan, terwyl hulle ’n tydperk van […]
Die Namibiese perde-uithouritbedryf het vir die eerste keer sedert die uitbreek van Covid-19 alle internasionale byeenkomste gedemp het, die geleentheid gehad om internasionaal teen sy buurlande deel te neem. Die […]