Eastern_Bulls

Die 11de Junie 2022 het Eastern Bulls rugby klub van Gobabis teen NUST gespeel en 32-0 gewen. Die wedstryd het baie goed af geloop en die manne het hulle beste gegee vir die Gobabis mense wat so  goed kom ondersteun het. Ek glo in die spelers, die jong manne het baie potential en hulle kan beter doen so ek vra dat die gemeenskap ons klub ondersteun. As jy belangstel om vir Eastern Bulls te speel is jy welkom. Ons oefen dae is Dinsdae en Donderdae om 18.30.

Bestuurder
Eastwon Springbok

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.