President Hage Geingob sê die huidige Covid-19-regulasies bly vir die volgende maand soos dit is in plek. Volgens Geingob is Namibië tans in die laaste fases van die Vyfde Golf wat op 10 Mei met 222 gevalle begin het. Die piek met 585 gevalle was op 18 Mei. Geingob sê 21 sterfgevalle weens Covid-19 is sedert die aanvang van die Vyfde Golf aangeteken.

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.