Sowat N$1 miljard ‘ongemagtig’ bestee
Miljoene der miljoene Namibiese dollar wat die regering as teenvoeter vir die onvoorsiene ontwrigtings van Covid-19 in veral onderwys en gesondheid moes inpomp, het tot ongematigde besteding van sowat N$1,1 […]
Miljoene der miljoene Namibiese dollar wat die regering as teenvoeter vir die onvoorsiene ontwrigtings van Covid-19 in veral onderwys en gesondheid moes inpomp, het tot ongematigde besteding van sowat N$1,1 […]
Terwyl beleggings deur beesprodusente in Savanna Beef Namibia (SBP) Vrydag op ’n indrukwekkende N$169 miljoen, of bykans 85% aandeelhouding gesluit het, kan die eerste vleis onder dié handelsmerk dalk reeds […]
Die selfverklaarde profeet Jackson Babi is Vrydag in die Gobabis-landdroshof op 12 klagte skuldig bevind wat met renosterstropery verband hou. Babi staar ten minste tien jaar tronkstraf in die gesig. […]
Sou 15,8 miljoen hektaar grond in Namibië wat deur bos ingedring is, in die volgende 25 jaar volhoubaar uitgedun word, kan ’n geskatte N$76 miljard gegenereer word.Sowat 45 miljoen hektaar […]
President Hage Geingob is in Botswana waar hy aan die inhuldigingsessie van die Namibië-Botswana Binasionale Kommissie deelneem. “Ons twee lande deel nie net ’n gemeenskaplike grens nie, maar ook ’n […]
Suid-Afrika het besluit om nie hul landswye verbod op die verskuiwing van beeste te verleng nie, terwyl plaaslike kenners maan dat Namibië nou “langtermyn” moet dink en sorg dat die […]
Die Landbouvooruitskouingskonferensie wat weens die pandemie in 2019 laas aangebied is, vind vanjaar op 5 Oktober in Windhoek plaas. Dit word deur die Namibië landbou-unie (NLU) in samewerking met sy […]
Sedert die tweede beleggingsvenster op 19 Augustus vir die beplande Savanna Beef Processors (SBP) geopen het, het 93 beesboere tot en met Maandag met nog N$17,734 miljoen vorendag gekom. Dit […]
‘n Nuwe formule om die basiese brandstofprys in Namibië te bepaal, beteken vanaf môre verligting by petrol- en dieselpompe in die land. Die prys van petrol daal met N$1,20 per […]
Die grootste deel van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) sal waarskynlik hierdie somer normale tot bo-normale reënval ontvang.Luidens ’n verklaring wat uitgereik is na aanleiding van die 26ste jaarlikse Suider-Afrika Klimaatvooruitsigforum […]