feuldecrease
Nuus

Brandstof prys word aangepas

Die Namibiese ministerie van myne en energie het die Namibiese brandstofprys afwaarts aangepas na N$1,20 per liter. Diesel kos 65 sent minder. Petrol op Walvisbaai kos N$21.08 en diesel N$22.12. […]

Lees Meer
58553
Nuus

Grondbelasting: Nuwe ontwikkelinge

Grondeienaars wat nie grondbelastingaanslae ontvang het nie of wie se aanslae verkeerd is, kan per e-pos aansoek doen om dit te bekom. Vul die aansoekvorm in en stuur na Cuba.Katokele[at]mlr.gov.na. […]

Lees Meer
Nuus

Minder werk wenresep vir almal

In kantore oraloor – om nie eens van Zoom, Teams en Slack – te praat nie, fluister werknemers én werkgewers oor die Groot Bedanking, of “Great Resignation”, soos dit oorsee […]

Lees Meer
weer
Nuus

Kanse vir reën lyk weer beter

Die kans dat ’n La Niña vanjaar weer ’n houvas oor wêreldwye weerpatrone gaan kry, staan nou al op 70% – sowat drie maal die normale waarskynlikheid. Boonop stem huidige […]

Lees Meer
simcard
Nuus

Só reageer MTC op knaende vrae

Die registrasie van SIM-kaarte het vrae by Namibiërs laat ontstaan rakende die onderskepping van hul persoonlike inligting asook digitale veiligheid en sekuriteit. Mnr. Frederico Links, ’n navorser verbonde aan die […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

Agri-inflasie styg tot rekordhoë 19,6%

Die Namibië Landbou-unie (NLU) sê in sy ekonomiese oorsig van die landbousektor in die tweede kwartaal vanjaar produksiekoste het sedert Junie 2021 aansienlik toegeneem. Die rede daarvoor is reusestygings in […]

Lees Meer
Cattle
Nuus

Beefcor pak groot uitbreidings aan

Uitbreidings van sowat N$80 miljoen is tans by Beefcor op Okahandja aan die gang om die verdubbeling van deurset tot 50 000 beeste volgende jaar te ondersteun. Intussen slag dié […]

Lees Meer
Landbou Wenke
Nuus

Rooivleisverslagting betree ’n nuwe landskap

Die Namibiese slagbedryf vir rooivleis is tans besig om ’n nuwe, opwindende landskap te betree met die toetrede van nuwe rolspelers en ’n vorige een wat terugkom. Die verhoogde deelname […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.