Verligting in voedselpryse?
Die Voedsel- en Landbou-organisasie (FAO) se maandelikse voedselprysindeks het op ’n gemiddeld van 120,6 punte vir Oktober gestaan – sowat 0,5% laer as in September. Hierdie verlaging is ’n voortsetting […]
Die Voedsel- en Landbou-organisasie (FAO) se maandelikse voedselprysindeks het op ’n gemiddeld van 120,6 punte vir Oktober gestaan – sowat 0,5% laer as in September. Hierdie verlaging is ’n voortsetting […]
“Die vullishoop op Gobabis se lewensduur is verby. Sowat vyf jaar gelede het kundiges van Stad Windhoek die terrein besoek en die slotsom was dat die terrein onrehabiliteerbaar is.” So […]
Die Regulerende Owerheid vir Kommunikasie in Namibië (Cran) skryf die sloerende veldtog vir die registrasie van simkaarte toe aan weerstand van plaaslike owerhede om registrasiepunte beskikbaar te stel, kragonderbrekings in […]
Om die Epako-gemeenskap op Gobabis te bemagtig en toegang tot gesonde kos te bevorder, kweek die Wêreldvoedselprogram (WFP) groente by die Epako-kliniek. Die WFP poog om die kwessie van wanvoeding […]
Small stock producers in Namibia are faced with significant livestock health challenges, mostly associated with parasite infestations. According to Agribank’s technical advisor for livestock and rangeland, Erastus Ngaruka, parasites can […]
Feed ingredients that farmers use during drought periods may have detrimental effects on livestock if processed, stored or used inappropriately. Some farming areas in Namibia are faced with severe forage […]
Terwyl ’n hoërisiko-jaar vir swak reën voorlê, is dit nodig om te onthou dat El Niño-toestande nie noodwendig geen reën beteken nie, maar eerder dat die verspreiding daarvan oor tyd […]
Dr. Cornelis van der Waal – Plantegroei oor die grootste dele van Namibië is tans ondergemiddeld vir hierdie tyd van die jaar. Gebiede wat tans die ergste geraak word, is […]
Nog nooit in Meatco se geskiedenis was daar so ’n algehele ineenstorting van bedryfsmarges soos nou nie. Inteendeel, die vleisfabriek het sedert Januarie 2020 reeds opgehoopte verliese van N$527,7 miljoen […]
Die landbousektor verbruik sowat 75% van die land se water, met die kommersiële landbousektor wat die grootste verbruiker is en kommunale boere die minste gebruik. Só het Calle Schlettwein, die […]