farmland
Nuus

Uitstel vir betaling vir foutiewe grondbelasting

Op 7 Oktober 2022 het die minister van landbou, water en grondhervorming ’n amptelike kennisgewing uitgereik waarin aangedui word dat die keerdatum vir betaling van grondbelasting vir twee van die […]

Lees Meer
farmland
Nuus

Grondbelastingproses stok in boere se wiele

Telefone en e-posse wat nooit beantwoord word nie, ’n lang, ingewikkelde proses om jou kwitansie te kry nadat jy reeds grondbelasting betaal het, asook beweerde “onbevoegdheid en onbeholpenheid”. Dít is […]

Lees Meer
weer
Nuus

Nóg haelstorms op pad, waarsku weerkantoor

Broeiende donderstorms sal vandag weer erge haelstorms in die Noorde en in die Khomas-, Hardap- en Omahekestreek veroorsaak. Die Namibiese Meteorologiese Dienste het ’n waarskuwing teen haelstorms vir dié streke […]

Lees Meer
mostert
Nuus

Mostert dien aansoek om vrylating by hof in

Die oudlanddros en eertydse Namibiese rugbyspeler, mnr. Walter (Rooies) Mostert, het ’n aansoek by die hof ingedien in ’n poging om ’n bevel te kry wat hom van vervolging sal […]

Lees Meer
Justice
Nuus

Boere hoes miljoene vir veediefstal, stropery

Landbouers het tussen 2015 en 2020 sowat N$217,5 miljoen opgedok vir verliese aan vee- en wild. Die verliese is gely weens diefstal en roofdiere, mens-dier-konflik asook die gepaardgaande teenstropingsmaatreëls. Verlede […]

Lees Meer
Landbou Wenke
Nuus

Veebemarking toon stewige groei

Die bemarking van groot- en kleinvee het in die eerste ses maande van vanjaar ‘n goeie oplewing getoon in vergelyking met die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Wat beeste betref, is […]

Lees Meer
Nuus

Uitstekende skoujaar vir Von Lüttwitz

Die Simbra-teler Sigi von Lüttwitz van Nossob Simbras by Gobabis het ‘n uitstekende skoujaar beleef. Dié koei van hom, LM 16-673, is in Windhoek as die Kampioen van kampioene gekroon, […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.