weer
Nuus

La Niña-toestande heers nog steeds

Terwyl reëntoestande vir Namibië na verwagting weer vanaf môre of Donderdag kan verbeter, dui langtermynvooruitsigte steeds dat ’n gemiddelde tot bogemiddelde reënseisoen op pad is. In sy jongste vooruitskouing van […]

Lees Meer
Landbou Wenke
Nuus

Livestock exports dominate cattle marketing

Livestock exports continue to dominate the cattle market share, with 67% of cattle marketed during the month of November being exported. Only 3% of cattle marketed last month were slaughtered […]

Lees Meer
charcoal
Nuus

Blink toekoms vir houtasyn

Namibië se houtskoolbedryf staan op die punt om ’n houtasynsektor te vestig, met oorsese studies van die produk wat goeie resultate lewer, terwyl dit van iets lastig soos die rook […]

Lees Meer
calender
Nuus

27 Desember ’n werksdag

Hoewel talle Namibiërs onder die indruk is dat Dinsdag 27 Desember ֹ’n openbare vakansiedag is, het Shoki Kandjimi, woordvoerder van die ministerie van inligting en kommunikasietegnologie, Woensdag bevestig dat dié […]

Lees Meer
nampol
Nuus

Polisiehoof vergader met boere oor veediefstal

Tussen Januarie en Oktober vanjaar is 74 gevalle van veediefstal by die Namibiese polisie in die Khomasstreek aangemeld, 225 in die Omahekestreek en 451 in Otjozondjupa. Dit is ietwat minder […]

Lees Meer
feuldecrease
Nuus

Dieselprys daal, pertrolprys onverandered

Die Namibiese ministerie van myne en energie het aangekondig dat die dieselprys vir Desember met N$1,25 per liter sal daal en die petrolprys sal onveranderd bly. Dit is van krag […]

Lees Meer
Ramaphosa
Nuus

Phala Phala: Verslag wys vinger na Geingob

In ’n verslag wat aan die speaker van Suid-Afrika se Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa- Nqakula, voorgelê is, word uitgelig tot watter mate president Hage Geingob bygedra het tot die vastrek […]

Lees Meer

Teken In

Registreer

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.