Veral San-mense is na aan haar hart
“Ek het die omgee vir veral die rooi mense (San) van my ma en ouma geleer. Hulle het altyd ons kos en klere met al die ander mense se kinders […]
“Ek het die omgee vir veral die rooi mense (San) van my ma en ouma geleer. Hulle het altyd ons kos en klere met al die ander mense se kinders […]
Geskiedenis oor Gobabis
Baie kleinsake-eienaars weet van aanlyn besigheidsgidse, maar is nie heeltemal duidelik oor hoe voordelig dit vir hul besigheid is nie. Aanlyngidse is nie net ‘n digitale weergawe van die Geelbladsye […]
Die jongste vleispryse vir die week van 6 Junie 2022 [Bron – AgriMonitor]
President Hage Geingob sê die huidige Covid-19-regulasies bly vir die volgende maand soos dit is in plek. Volgens Geingob is Namibië tans in die laaste fases van die Vyfde Golf […]
Die 11de Junie 2022 het Eastern Bulls rugby klub van Gobabis teen NUST gespeel en 32-0 gewen. Die wedstryd het baie goed af geloop en die manne het hulle beste […]
Bokomo Namibia het bekend gemaak stygende koste van rouprodukte asook ander prysstygings in die waardeketting dwing hom om op 18 Julie die prys van koringmeel en spesialiteit-suikerprodukte met onderskeidelik 8% […]
Die koue is hier om te bly gedurende die res van Junie en Julie, terwyl ryp sporadies tot ten minste in September en selfs in Oktober kan voorkom. Mnr. Johan […]
Selfoonoperateurs gaan voortaan verplig word om al hul kliënte se SIM-kaarte te registreer en alle relevante inligting te bekom vóór die verkoop en aktivering daarvan, terwyl hulle ’n tydperk van […]
Die Namibiese perde-uithouritbedryf het vir die eerste keer sedert die uitbreek van Covid-19 alle internasionale byeenkomste gedemp het, die geleentheid gehad om internasionaal teen sy buurlande deel te neem. Die […]